Remember you found this company at Infoisinfo
015386800?
Bring jou hele gesin en vergeet van diekoue met 'n winterwegbreek. Potspel en elektroniese speletjies (naweke en skoolvakansies) Die rustige kalmte en vreedsame stilte van die omgewing skep die ideale atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning en spanbou. 'n Verskeidenheid aktiwiteite, ontspanningsgeriewe en fasiliteite soos 'n restaurant, kitskosafdeling en 'n goed toegeruste winkel verseker dat gaste nie een ongerieflike oomblik beleef nie. 4-bedtenthuis met badkamer 4-bedtenthuis met badkamer en kombuis. 'n Oopplankombuis met 'n eethoekie en ’n en suite-badkamer met stort. Ten volle gemeubileer met eetgerei, yskas/vrieskas, tweeplaatstoof en mikrogolfoond. Die Drakensville-kampeerterrein beskik oor geplaveide staanplekke en welige grasperke en is toegerus met uitstekende opwas- en ablusiefasiliteite. Daar is verder 'n goed toegeruste kombuis en ’n eet- of vergaderarea met ’n braaiplek en opwasgeriewe aan die buitekant. 'n Volledig toegeruste kombuis en woonvertrek met DStv. Twee en twintig eenhede is toegerus met ’n kaggel en onderdakbraai op die veranda. Buite is daar ’n stoep en geplaveide area met 'n privaat braai. Goed versorgde ablusiefasiliteite, opwasgeriewe en wassery. Daar is skottelgoedwasgeriewe en een braaidrom per tent.
Read more...
This business has no pictures or videos
Do you own a business?
We help you grow it
Get more clients, visibility and branding.
Let us help you achieve your targets and improve your business.
Reviews of ATKV EILAND SPA (0)